Latest Event: Kleinmond/Sarmiento Dans 27 Desember 2019

Kleinmond/Sarmiento Dans 27 Desember 2019

Kleinmond/Sarmiento Dans 27 Desember 2019

Regular price R 90.00
Unit price  per 

Dans om 20:00 op 27 Desember 2019 in die Kleinmond Stadsaal ten bate van die Kleinmond/Sarmiento Kulturele Uitruil Program. Ventertjies en Kosie Beukes met sy konsertina. Hierdie kaartjie verleen toegang vir een persoon. Bring jou eie drinkgoed.